
Hieronder is ‘n lys van al die preke wat op die volgende bladsye van die blok beskikbaar is. Die inskrywing in die “Reeks”-kolom dui aan op watter bladsy die preek beskikbaar is.
| Tema | Teks | Reeks | Datum |
| Die dreigende dag van die Here eis bekering | Joël 1 | Ander | 30 Apr 2017 |
| Die reaksie van die Here op die bekering van sy kinders | Joël 2 | Ander | 30 Apr 2017 |
| God se eer | Eseg 36 | Ander | Okt 2017 |
| Die verbondsark (1) | 1 Sam 4-7 | Ander | Okt 2017 |
| Koninklike priesterdom (1) en (2) | 1 Pet 2 | Ander | Nov 2017 |
| Die toring van Babel | Gen 11-12 | Ander | 4 Maart 2018 |
| Hoe lyk ‘n ware profeet | Jer 27 | Ander | 4 Maart 2018 |
| Dawid en Goliat | 1 Sam 17 | Ander | 29 April 2018 |
| Ons God is ‘n verterende vuur | Heb 12 | Ander | 29 April 2018 |
| Passie vir die eer van God | Num 25 | Ander | 10 Junie 2018 |
| Alles wat U doen is heilig, O God | Ps 77 | Ander | 8 Julie 2018 |
| Vreugde in heerlikmaking | Rom 5 | Ander | 7 Okt 2018 |
| Jesus, die Seun van die Mens | Dan 7 | Ander | 16 Des 2018 |
| Jesus se gesag | Mat 9 | Ander | 16 Des 2018 |
| Die Heilige Gees se gebed vir ons | Rom 8 | Gebed | 6 Jan 2019 |
| Uitstorting van die Heilige Gees | Hand 1-2 | Ander | 6 Jan 2019 |
| God se hantering van sonde | Ef 4 | Ander | 7 April 2019 |
| Die gelowige se woestyntog deur die lewe | Num 13-14 | Ander | 28 April 2019 |
| Die rol van die mensdom | Gen 1 | Skepping | 28 April 2019 |
| Die Tabernakel en die Nuwe Lewende Weg | Eks 39, Heb 10 | Skepping | 30 Junie 2019 |
| Die Tuin van Eden as Tempel | Gen 2 | Skepping | 30 Junie 2019 |
| Die ewige rus | Gen 2, Heb 4 | Skepping | 28 Julie 2019 |
| En dit was baie goed | Gen 1-2 | Skepping | 28 Julie 2019 |
| Adam en Eva was kaal, maar nie skaam nie | Gen 2-3 | Skepping | 29 Sept 2019 |
| Die sondeval | Gen 3, Mat 4 | Skepping | 29 Sept 2019 |
| Waarheen is Jesus? | Joh 13-14 | Joh 14-17 | 15 Des 2019 |
| Wie in My glo, sal nog groter dinge as dit doen | Joh 14 | Joh 14-17 | 15 Des 2019 |
| Hoe is dit moontlik dat ons groter dinge as Jesus gaan doen? | Joh 14-16 | Joh 14-17 | 22 Des 2019 |
| Waar is wysheid? Waar kom dit vandaan? | Job 28 | Joh 14-17 | 22 Des 2019 |
| Die gelowige se fokusareas: Vrugdra en naasteliefde | Joh 15 | Joh 14-17 | 5 Jan 2020 |
| Die gelowige se fokusareas: Getuig en Godverheerliking | Joh 15 | Joh 14-17 | 5 Jan 2020 |
| Verheerlik U Seun, sodat die Seun U sal verheerlik | Joh 17 | Joh 14-17 | 9 Feb 2020 |
| Hoekom bid Jesus vir Sy dissipels? | Joh 17 | Joh 14-17 | 16 Feb 2020 |
| Wat Jesus vir Sy dissipels bid | Joh 17 | Joh 14-17 | 23 Feb 2020 |
| Jesus bid vir eenheid | Joh 17 | Joh 14-17 | 1 Maart 2020 |
| Hoe om sinvol te bid | Mat 6, Joh 4 | Gebed | 8 Maart 2020 |
| Laat U Naam geheilig word | Luk 11 | Gebed | 15 Maart 2020 |
| Laat U koninkryk kom | Mat 6, 2 Tess 3 | Gebed | 29 Maart 2020 |
| Laat U wil geskied | Mat 6, Rom 8 | Gebed | 5 April 2020 |
| Hoe pas die coronavirus in die openbaringsgeskiedenis? | Op 10 | Openbaring | 12 April 2020 |
| Gee ons vandag ons daaglikse brood | Mat 6, Deut 8 | Gebed | 19 April 2020 |
| Vergeef ons ons oortredings | Mat 6, 1 Joh 2 | Gebed | 26 April 2020 |
| En lei ons nie in versoeking nie | Mat 6, Jak 1 | Gebed | 3 Mei 2020 |
| Staanlampe: Deelgenote in verdrukking, die koninkryk en volharding | Op 1 | Openbaring | 10 Mei 2020 |
| Jesus se verwagting van ‘n gemeente | Op 2-3 | Openbaring | 17 Mei 2020 |
| Elkeen wat kan hoor, moet luister – daar is ‘n oorwinningsprys | Op 2-3 | Openbaring | 24 Mei 2020 |
| Heilig, heilig, heilig is die Here God | Op 4 | Openbaring | 31 Mei 2020 |
| Die Priesterkoning maak ons priesters en konings | Op 5 | Openbaring | 7 Junie 2020 |
| Onder die altaar? Of onder die kranse in die grotte? | Op 6 | Openbaring | 14 Junie 2020 |
| Die groot menigte en die 144000 | Op 7 | Openbaring | 21 Junie 2020 |
| Die sewende seël | Op 8 | Openbaring | 28 Junie 2020 |
| Trompette 1-4: Waarskuwings aan ongelowiges | Op 8 | Openbaring | 5 Julie 2020 |
| Trompette 5-6: Die gevaar van misleiding | Op 8 | Openbaring | 12 Julie 2020 |
| Die oop boekie: Soet in die mond, bitter in die maag | Op 10 | Openbaring | 19 Julie 2020 |
| Die twee getuies: Die kerk in die eindtyd | Op 11 | Openbaring | 26 Julie 2020 |
| Die sewende trompet: Die sigbare verbondsark | Op 11 | Openbaring | 2 Aug 2020 |
| Wysheid: Wat is dit? Waar kry jy dit? | Job 28 | Openbaring | 9 Aug 2020 |
| God se wysheid in Openbaring 1-11 | Op 1 | Openbaring | 16 Aug 2020 |
| ‘n Woedende draak het die kerk in sy visier | Op 12 | Openbaring | 23 Aug 2020 |
| Die antichris as Reaksie op die Here se seenvals nabootser van Christus | Op 1Num 73 | Openbaring | 31 Aug 2020 |
| Die dier uit die aarde as vals profeet | Op 13 | Openbaring | 6 Sep 2020 |
| Die Lam en die 144 000 op Sionsberg | Op 14 | Openbaring | 13 Sep 2020 |
| Geseend is die wat in die Here sterf – hulle sal rus | Op 14 | Openbaring | 20 Sep 2020 |
| Die lied van Moses en die lied van die Lam | Op 14, 15 | Openbaring | 27 Sep 2020 |
| Die eerste vyf bakke van God se toorn | Op 15, 16 | Openbaring | 4 Okt 2020 |
| Die sesde en sewende bakke van God se toorn | Op 16 | Openbaring | 11 Okt 2020 |
| Die sedelose vrou, ook in 2020 | Op 17 | Openbaring | 18 Okt 2020 |
| Die dier uit die see draai teen die sedelose vrou | Op 17 | Openbaring | 25 Okt 2020 |
| Die val van die sedelose vrou | Op 18 | Openbaring | 1 Nov 2020 |
| Vier Halleluja’s! | Op 19 | Openbaring | 8 Nov 2020 |
| Die Ruiter op die wit perd oordeel | Op 19 | Openbaring | 15 Nov 2020 |
| Die Satan gebind vir 1000 jaar | Op 20 | Openbaring | 22 Nov 2020 |
| Die siele van gelowiges regeer saam met Christus vir 1000 jaar | Op 20 | Openbaring | 29 Nov 2020 |
| Na die 1000 jaar, word die Satan losgelaat vir ‘n kort tydjie | Op 20 | Openbaring | 6 Des 2020 |
| Die laaste oordeel | Op 20 | Openbaring | 13 Des 2020 |
| God se woonplek is nou by die mense | Op 21 | Openbaring | 10 Jan 2021 |
| Ek sal hulle God wees, en hulle sal My volke wees | Op 21 | Openbaring | 17 Jan 2021 |
| Dit is waar: Elkeen wat oorwin, sal dit alles beerwe | Op 21 | Openbaring | 24 Jan 2021 |
| Die nuwe Jerusalem het die heerlikheid van God | Op 21 | Openbaring | 31 Jan 2021 |
| Die muur van die nuwe Jerusalem | Op 21 | Openbaring | 7 Feb 2021 |
| Die Here God en die Lam is die tempel | Op 22 Pet 1, 21 | Openbaring | 14 Feb 2021 |
| God is die fokus van die nuwe Jerusalem | Op 21, 22 | OpeNumerinbaring | 21 Feb 2021 |
| Ons gaan Hom sien! | Op 21, 22 | Openbaring | 28 Feb 2021 |
| Wat maak ons nou met die boek Openbaring? | Op 22 | Openbaring | 7 Maart 2021 |
| Ek kom gou! Elkeen wat dors het, moet kom! | Op 22 | Openbaring | 14 Maart 2021 |
| Wat van profete wat vals voorspellings maak? | 2 Pet 1, 2 | Ander | 21 Maart 2021 |
| Numeri: Voorbeelde en waarskuwings vir ons | Num 1 | Numeri | 28 Maart 2021 |
| Die sensusopnames | Num 1, 26 | Numeri | 11 April 2021 |
| Kampfokus en kamporde | Num 1, 3 | Numeri | 18 April 2021 |
| Almal in die kamp moet rein wees | Num 5 | Numeri | 25 April 2021 |
| Belofte van afsondering tot die Here | Num 6 | Numeri | 2 Mei 2021 |
| Die Here se seen | Num 6 | Numeri | 9 Mei 2021 |
| Reaksie op die Here se seen | Num 7 | Numeri | 16 Mei 2021 |
| Toegerus vir ons roeping | Num 8, 9 | Numeri | 23 Mei 2021 |
| Die volk trek! En ons trek ook! | Num 10 | Numeri | 30 Mei 2021 |
| Grafte van gulsigheid | Num 11 | Numeri | 6 Junie 2021 |
| Waarom was julle dan nie bang nie? | Num 11, 12 | Numeri | 13 Junie 2021 |
| Hoekom slaan 10 verkenners die bal so mis? | Num 13 | Numeri | 20 Junie 2021 |
| Nie een wat My geminag het, sal die land sien nie | Num 14 | Numeri | 27 Junie 2021 |
| Die Here is nie by julle nie… | Num 14 | Numeri | 4 Julie 2021 |
| As julle in die land kom | Num 15 | Numeri | 11 Julie 2021 |
| Hy het gestaan tussen die dooies en die lewendes | Num 16 | Numeri | 18 Julie 2021 |
| Aaron se bottende kierie in die verbondsark | Num 17 | Numeri | 25 Julie 2021 |
| Ek is jou deel en jou erfenis | Num 18 | Numeri | 1 Augustus 2021 |
| Die reinigingswater | Num 19 | Numeri | 8 Augustus 2021 |
| Die Here maak Hom bekend as die Heilige | Num 20 | Numeri | 15 Augustus 2021 |
| Die hoepriester sterf | Num 20 | Numeri | 22 Augustus 2021 |
| Die koperslang – Net nog ‘n opstand? | Num 21 | Numeri | 29 Augustus 2021 |
| Bileam – betroubare profeet of geldgierige waarseer? | Num 22 | Numeri | 5 September 2021 |
| Die Here seen die volk drie keer (deur Bileam) | Num 23, 24 | Numeri | 12 September 2021 |
| ‘n Ster uit Jakob en ‘n septer uit Israel | Num 24 | Numeri | 19 September 2021 |
| Pinehas tree op vir die eer van die Here | Num 25 | Numeri | 26 September 2021 |
| Tweede Sensus: Openbaring oor die Here | Num 26, 27 | Numeri | 3 Oktober 2021 |
| Moses se opvolger: ‘n Man wat hulle uitlei en inlei | Num 27 | Numeri | 10 Oktober 2021 |
| Offers van aanbidding aan die Here | Num 28, 29 | Numeri | 17 Oktober 2021 |
| Vrywillige geloftes aan die Here | Num 30 | Numeri | 24 Oktober 2021 |
| Die Here oordeel regverdig, want Hy is heilig | Num 31 | Numeri | 31 Oktober 2021 |
| Julle sonde sal julle uitvind | Num 32 | Numeri | 7 November 2021 |
| Reis na ‘n groot beloofde land | Num 33, 34 | Numeri | 14 November 2021 |
| Beloofde land: Simbool van heerlikheid | Num 35, 36 | Numeri | 21 November 2021 |
| Om God se troon tot met die wederkoms | Op 7 | Wanneer gelowiges sterf | 28 November 2021 |
| Wederkoms: Opstanding, finale oordeel, vreugde in die hemel | 1 Kor 15, Mat 25, Op 19 | Wanneer gelowiges sterf | 5 Desember 2021 |
| Herskepping en die ewige heerlikheid | Op 21, 22 | Wanneer gelowiges sterf | 12 Desember 2021 |
| Hebreers: ‘n Inleiding en Oorsig | Heb 6 | Hebreers | 9 Januarie 2022 |
| In die laaste dae het God deur die Seun gepraat | Heb 1 | Hebreers | 16 Januarie 2022 |
| Die grootheid van die Seun van God | Heb 1 | Hebreers | 23 Januarie 2022 |
| Die Seun is verhewe bo die engele I | Heb 1 | Hebreers | 30 Januarie 2022 |
| Die Seun is verhewe bo die engele II | Heb 1 | Hebreers | 6 Februarie 2022 |
| Die Seun is verhewe bo die engele III | Heb 1 | Hebreers | 13 Februarie 2022 |
| Engele is dienende geeste | Heb 1 | Hebreers | 20 Februarie 2022 |
| Moenie die groot saligheid verontagsaam nie! | Heb 2 | Hebreers | 27 Februarie 2022 |
| Die Seun: Ons Leidsman tot verlossing | Heb 2 | Hebreers | 6 Maart 2022 |
| Die Seun het as Mens die duiwel ontwapen | Heb 2 | Hebreers | 13 Maart 2022 |
| Die Seun: Barmhartige en getroue Hoepriester | Heb 2 | Hebreers | 20 Maart 2022 |
| Die Seun is heerliker as Moses | Heb 3 | Hebreers | 27 Maart 2022 |
| Deelgenote in Christus volhard end-uit | Heb 3 | Hebreers | 3 April 2022 |
| Die belofte van rus is steeds van krag | Heb 4 | Hebreers | 10 April 2022 |
| Die Woord van God is lewend en kragtig | Heb 4 | Hebreers | 17 April 2022 |
| Ons het ‘n groot Hoepriester | Heb 4 | Hebreers | 24 April 2022 |
| Ons het ‘n gesalfde Hoepriester | Heb 5 | Hebreers | 1 Mei 2022 |
| Ons het ‘n volmaakte Hoepriester | Heb 5 | Hebreers | 8 Mei 2022 |
| Moenie traag wees om te leer nie | Heb 5-6 | Hebreers | 15 Mei 2022 |
| ‘n Skrikwekkende Waarskuwing! | Heb 6 | Hebreers | 22 Mei 2022 |
| ‘n Oortuiging en ‘n Begeerte | Heb 6 | Hebreers | 29 Mai 2022 |
| Die belofte, eed en lewensanker | Heb 6 | Hebreers | 5 Junie 2022 |
| Die verhewe priesterorde van Melgisedek | Heb 7 | Hebreers | 24 Julie 2022 |
| Die effektiewe priesterorde van Melgisedek | Heb 7 | Hebreers | 31 Julie 2022 |
| Jesus het borg geword van ‘n beter verbond | Heb 7 | Hebreers | 7 Aug 2022 |
| Bedienaar van die ware verbondstent | Heb 8 | Hebreers | 14 Aug 2022 |
| Middelaar van ‘n beter verbond | Heb 8 | Hebreers | 21 Aug 2022 |
| Verstommende skadubeeld van die ware tabernakel | Heb 9 | Hebreers | 28 Aug 2022 |
| ‘n Beter Offer | Heb 9 | Hebreers | 4 Sep 2022 |
| God se effektiewe verlossingsplan | Heb 10 | Hebreers | 11 Sep 2022 |
| Laat ons…. | Heb 10 | Hebreers | 18 Sep 2022 |
| As ons willens en wetens aanhou sonde doen | Heb 10 | Hebreers | 25 Sep 2022 |
| Julle het inderdaad volharding in die geloof nodig | Heb 10 | Hebreers | 2 Okt 2022 |
| Wat is geloof? | Heb 11 | Hebreers | 9 Okt 2022 |
| Die geloof van Abel, Henog en Noag | Heb 11 | Hebreers | 16 Okt 2022 |
| Die geloof van Abraham en Sara | Heb 11 | Hebreers | 23 Okt 2022 |
| Geloof gee perspektief – in lewe en dood | Heb 11 | Hebreers | 6 Nov 2022 |
| God het vir ons iets beters voorsien | Heb 11 | Hebreers | 13 Nov 2022 |
| Hardloop die wedloop met die oog gerig op Jesus | Heb 12 | Hebreers | 20 Nov 2022 |
| As jy geestelik moeg raak, dink aan Jesus | Heb 12 | Hebreers | 27 Nov 2022 |
| Die Here tug die vir wie Hy lief is | Heb 12 | Hebreers | 4 Des 2022 |
| Wie is Jesus wat gebore is? | Luk 1, 2 | Ander | 25 Des 2022 |
| Hou moed, strewe en sorg! | Heb 12 | Hebreers | 8 Jan 2023 |
| Die klimaks! | Heb 12 | Hebreers | 15 Jan 2023 |
| Dien God met eerbied en ontsag! | Heb 12 | Hebreers | 22 Jan 2023 |
| Hoe gelowiges God dien | Heb 13 | Hebreers | 5 Feb 2023 |
| Bring voortdurend ‘n lofoffer aan God | Heb 13 | Hebreers | 12 Feb 2023 |
| Dien God: Leiers en ondergeskiktes | Heb 13 | Hebreers | 19 Feb 2023 |
| Die seenbede | Heb 13 | Hebreers | 26 Feb 2023 |
| Tema | Teks | Reeks | Datum |
| In die begin het God… | Gen 1 | Genesis | 5 Maart 2023 |
| God se doel met die skepping | Gen 1 | Genesis | 12 Maart 2023 |
| Die tuin van Eden as eerste tempel | Gen 2 | Genesis | 19 Maart 2023 |
| Die sewende dag – dag van rus | Gen 2 | Genesis | 26 Maart 2023 |
| Die skeppingsverbond | Gen 1 2 | Genesis | 2 April 2023 |
| En kyk, dit was baie goed | Gen 1 2 | Genesis | 9 April 2023 |
| Die mens en sy vrou was naak, maar hulle was nie skaam nie | Gen 2 3 | Genesis | 16 April 2023 |
| Die versoeking en ongehoorsaamheid | Gen 3 | Genesis | 23 April 2023 |
| Die genadeverbond met Adam (1) | Gen 3 | Genesis | 30 April 2023 |
| Die genadeverbond met Adam (2) | Gen 3 | Genesis | 7 Mei 2023 |
| Die genadeverbond met Adam (3) | Gen 3 | Genesis | 14 Mei 2023 |
| Kain en Abel | Gen 4 | Genesis | 21 Mei 2023 |
| Die nageslag van Kain en Set | Gen 4 | Genesis | 28 Mei 2023 |
| Die familiegeskiedenis van Adam | Gen 5 | Genesis | 4 Junie 2023 |
| Die boosheid van die mens op aarde is groot | Gen 6 | Genesis | 11 Junie 2023 |
| Verstommende beskrywing van die sondvloed | Gen 6-9 | Genesis | 18 Junie 2023 |
| Die bewaringsverbond met Noag (1) | Gen 6-9 | Genesis | 25 Junie 2023 |
| Die bewaringsverbond met Noag (2) – God se opdragte | Gen 9 | Genesis | 9 Julie 2023 |
| Profesie oor Noag se nageslag | Gen 9-10 | Genesis | 16 Julie 2023 |
| Die toring van Babel | Gen 11 | Genesis | 23 Julie 2023 |
| Die familiegeskiedenis van Sem, en Christus | Gen 11 | Genesis | 30 Julie 2023 |
| Abraham – ‘n Inleiding | Gen 11 | Genesis | 6 Aug 2023 |
| Die roeping van Abram | Gen 12 | Genesis | 13 Aug 2023 |
| Abram se geloof word getoets | Gen 12 | Genesis | 20 Aug 2023 |
| Abram se geloof het gegroei, Lot s’n nie | Gen 13 | Genesis | 27 Aug 2023 |
| Abram se geloof lei tot onderskeidingsvermoe | Gen 14 | Genesis | 3 Sep 2023 |
| Die Here sluit ‘n verbond met Abram | Gen 15 | Genesis | 10 Sep 2023 |
| Die geboorte van Ismael | Gen 16 | Genesis | 17 Sep 2023 |
| Ontwikkeling in die verbond met Abraham | Gen 17 | Genesis | 24 Sep 2023 |
| Die besnydenis as teken van die Abrahamverbond | Gen 17 | Genesis | 1 Oktober 2023 |
| Is enigiets te wonderbaarlik vir die Here? | Gen 17,18 | Genesis | 8 Oktober 2023 |
| Sal Ek vir Abraham geheim hou wat Ek gaan doen? | Gen 18 | Genesis | 15 Oktober 2023 |
| Die Here het Hom oor Lot ontferm | Gen 19 | Genesis | 22 Oktober 2023 |
| Die verstommende genade en trou van die Here | Gen 20 | Genesis | 29 Oktober 2023 |
| Verbondsvervulling: die vreugde en spanning | Gen 21 | Genesis | 5 November 2023 |
| Is daar ‘n Abraham of Abimeleg in jou lewe? | Gen 21 | Genesis | 12 November 2023 |
| Abraham moet Isak offer – om stewig aan hoop vas te hou | Gen 22 | Genesis | 19 November 2023 |
| Abraham moet Isak offer – ‘n plaasvervanger | Gen 22 | Genesis | 26 November 2023 |
| Abraham koop ‘n familiegraf | Gen 23 | Genesis | 3 Desember 2023 |
| Die Here voorsien Rebekka as vrou vir Isak | Gen 24 | Genesis | 10 Desember 2023 |
| Abraham sterf | Gen 25 | Genesis | 17 Desember 2023 |
| Eksodus: Ellende, verlossing, dankbaarheid | Eks 1 | Eksodus | 14 Januarie 2024 |
| Ellende! | Eks 1 | Eksodus | 21 Januarie 2024 |
| Die Here maak alles gereed vir Sy verlossing | Eks 2 | Eksodus | 28 Januarie 2024 |
| Die Here roep Moses | Eks 3 | Eksodus | 11 Februarie 2024 |
| Ek is Wie Ek is | Eks 3 | Eksodus | 18 Februarie 2024 |
| Moses worstel … en die Here lig die sluier | Eks 4 | Eksodus | 3 Maart 2024 |
| Nou sal jy sien wat Ek gaan doen! | Eks 4,5,6 | Eksodus | 17 Maart 2024 |
| Doel met die plae en die farao se harde hart | Eks 7-10 | Eksodus | 24 Maart 2024 |
| Die pasga en die fees van die ongesuurde brood | Eks 11 12 | Eksodus | 31 Maart 2024 |
| Moenie bang wees nie! Staan stil en aanskou die verlossing van die Here! | Eks 13 14 | Eksodus | 7 April 2024 |
| Op pad na Sinai: Voorbereiding | Eks 15 16 17 | Eksodus | 14 April 2024 |
| Moses en die volk as tipe van Jesus en die gelowiges | Eks 17 18 | Eksodus | 21 April 2024 |
| As julle My verbond nakom… | Eks 19 | Eksodus | 28 April 2024 |
| Die Here daal neer op Sinai | Eks 19 | Eksodus | 5 Mei 2024 |
| Die tien gebooie – volmaakte wet van vryheid | Eks 20 | Eksodus | 12 Mei 2024 |
| Die tien gebooie – Nuwe Testamentiese perspektief | Ef 2 | Eksodus | 19 Mei 2024 |
| Die Here van die wet | Eks 20 | Eksodus | 2 Junie 2024 |
| Die vierde gebod: Gedenk die sabbatdag | Eks 20 | Eksodus | 9 Junie 2024 |
| Die Boekrol van die Verbond in die Sinaiverbond | Eks 20-24 | Eksodus | 16 Junie 2024 |
| Die tabernakel en die gelowige se verlossing | Eks 24-40 | Eksodus | 7 Julie 2024 |
| Die tabernakel versus die tuin van Eden | Gen 2 | Eksodus | 14 Julie 2024 |
| Die tabernakel versus die ontmoetingstent | Eks 32-33 | Eksodus | 21 Julie 2024 |
| Die tabernakel versus die tempel wat Salomo gebou het | 2 Sam 7 | Eksodus | 28 Julie 2024 |
| Die tabernakel versus die tempel na die ballingskap | Hag 2 | Eksodus | 4 Aug 2024 |
| Die tabernakel versus Jesus as die tempel | Joh 1 | Eksodus | 11 Aug 2024 |
| Die tabernakel versus die gelowiges as die tempel | 1 Kor 3 | Eksodus | 18 Aug 2024 |
| Die tabernakel: Volle vervulling in die hiernamaals | Op 21, 22 | Eksodus | 25 Aug 2024 |
| Die storie agter die storie agter die storie | Jes 45 | Eksodus | 1 Sep 2024 |
| Die opbou na die Dawidverbond | Deut 17 | Dawidverbond | 8 Sep 2024 |
| Die volk vra ‘n koning | 1 Sam 8, 12 | Dawidverbond | 15 Sep 2024 |
| Die verwerping van Saul as koning | 1 Sam 13-15 | Dawidverbond | 22 Sep 2024 |
| Dawid gesalf as koning, en Dawid oorwin Goliat | 1 Sam 16-17 | Dawidverbond | 29 Sep 2024 |
| Dawid word koning oor die hele Israel | 1 Kron 10-11 | Dawidverbond | 6 Okt 2024 |
| Dawid en die verbondsark kom na Jerusalem | 2 Sam 5-6 | Dawidverbond | 13 Okt 2024 |
| Die verbond met Dawid | 2 Sam 7 | Dawidverbond | 20 Okt 2024 |
| Ou Testamentiese ontwikkeling in die Dawidverbond | Jes 9 | Dawidverbond | 27 Okt 2024 |
| Die Here Jesus vervul die Dawidverbond (1) | Joh 18 | Dawidverbond | 3 Nov 2024 |
| Die Here Jesus leer oor die koninkryk | Mat 19 | Dawidverbond | 10 Nov 2024 |
| Die nuwe verbond: Nuwe harte | Jer 31 | Nuwe verbond | 17 Nov 2024 |
| Die nuwe verbond: Sondeskuld vergewe | Jer 31 Heb 7-10 | Nuwe verbond | 24 Nov 2024 |
| Die nuwe verbond: Goddelike verlossing | Jer 30-34 | Nuwe verbond | 3 Des 2024 |
| Die nuwe verbond: Wie is die oorblyfsel uit Juda? | Eseg 37 | Nuwe verbond | 8 Des 2024 |
| Die verbonde van die Here | Jer 33 | Nuwe verbond | 15 Des 2024 |
| In die begin was die Woord God | Joh 1 | Johannes | 12 Jan 2025 |
| Die heerlikheid van die vleesgeworde Woord | Joh 1 | Johannes | 19 Jan 2025 |
| Johannes die Doper getuig oor die groot verlossing | Joh 1 | Johannes | 26 Jan 2025 |
| Oorweldig deur die Here Jesus | Joh 1 | Johannes | 2 Feb 2025 |
| Die heerlikheid van die Here Jesus by ‘n bruilof | Joh 2 | Johannes | 9 Feb 2025 |
| Breek hierdie tempel af, en binne drie dae sal Ek dit opbou | Joh 2 | Johannes | 16 Feb 2025 |
| Julle moet van bo gebore word! | Joh 3 | Johannes | 23 Feb 2025 |
| Want so lief het God die wereld gehad | Joh 3 | Johannes | 2 Maart 2025 |
| Hy vir wie God gestuur het, spreek die woorde van God | Joh 3 | Johannes | 9 Maart 2025 |
| Ware aanbidding in gees en waarheid | Joh 4 | Johannes | 16 Maart 2025 |
| Die lande staan wit vir die oes | Joh 4 | Johannes | 23 Maart 2025 |
| Genesing van die amptenaar se seun | Joh 4 | Johannes | 30 Maart 2025 |
| Genesing by die bad van Betesda | Joh 5 | Johannes | 6 April 2025 |
| Die volmag van die Seun | Joh 5 | Johannes | 13 April 2025 |
| Die getuienis oor die Here Jesus | Joh 5 | Johannes | 20 April 2025 |
| Die Here Jesus vermeerder brood en loop op water | Joh 6 | Johannes | 27 April 2025 |
| Ek is die brood van die lewe | Joh 6 | Johannes | 11 Mei 2025 |
| Julle wil tog seker nie ook weggaan nie? | Joh 6 | Johannes | 18 Mei 2025 |
| Moenie op die oog af oordeel nie, oordeel regverdig | Joh 7 | Johannes | 25 Mei 2025 |
| Wie is Jesus? | Joh 7 | Johannes | 1 Junie 2025 |
| Jesus is die lig vir die wereld | Joh 8 | Johannes | 8 Junie 2025 |
| As julle in My woord bly | Joh 8 | Johannes | 15 Junie 2025 |
| Ons moet die dade doen van Hom wat My gestuur het | Joh 9 | Johannes | 22 Junie 2025 |
| Wat se jy van die Here Jesus? | Joh 9 | Johannes | 29 Junie 2025 |
| Ek is die goeie herder | Joh 10 | Johannes | 10 Aug 2025 |
| Ek en die Vader is een | Joh 10 | Johannes | 17 Aug 2025 |
| Ek is die opstanding en die lewe | Joh 11 | Johannes | 24 Aug 2025 |
| Onderskei jy die Here Jesus? | Joh 11, 12 | Johannes | 31 Aug 2025 |
| Intog in Jerusalem | Joh 12 | Johannes | 7 Sep 2025 |
| Die uur het gekom | Joh 12 | Johannes | 14 Sep 2025 |
| Die Here Jesus was die voete van die dissipels | Joh 13 | Johannes | 21 Sep 2025 |
| Judas Iskariot | Joh 13 | Johannes | 28 Sep 2025 |
| Ek gee julle ‘n nuwe gebod | Joh 13 | Johannes | 5 Okt 2025 |
| Ek gaan om vir julle plek voor te berei | Joh 14 | Johannes | 26 Okt 2025 |
| Wie in My glo, sal nog groter dinge as dit doen | Joh 14 | Johannes | 2 Nov 2025 |
| Hy sal vir hulle ‘n ander Parakleet gee | Joh 14 | Johannes | 16 Nov 2025 |
| Die Heilige Gees sal julle in alles onderrig | Joh 14 | Johannes | 23 Nov 2025 |
| Ek is die ware druiwestok | Joh 15 | Johannes | 30 Nov 2025 |
| Bly dan in My liefde | Joh 15 | Johannes | 7 Des 2025 |
| Gehaat deur die wereld | Joh 15 16 | Johannes | 14 Des 2025 |
| Die werk van die Heilige Gees | Joh 16 | Johannes | 28 Des 2025 |
| Julle hartseer sal in blydskap verander | Joh 16 | Johannes | 4 Jan 2026 |
Follow My Blog
Get new content delivered directly to your inbox.