Doop

Op ‘n stadium was dit nodig dat ek en Isabel ons deeglik moes vergewis van ons doopstandpunt. Na ‘n periode van intense studie oor die onderwerp het ons tot die gevolgtrekking gekom dat die doop van belydende lidmate en hulle kinders Bybels verantwoord is. Onderstaande artikel is ‘n opsomming van ons standpunt hieroor.

%d bloggers like this: