Genesis 1 en 2

Genesis 1 en 2 is twee hoofstukke in die Bybel wat dikwels baie vrae by gelowiges laat ontstaan. Is wat die Bybel leer oor die ontstaan van die heelal en die mensdom versoenbaar met wat die wetenskap leer? In onderstaande dokument het ek dit ondersoek, en tot die gevolgtrekking gekom dat dit tot ‘n groot mate moontlik is. Ek veronderstel nie almal sal met my gevolgtrekkings saamstem nie, maar ek hoop dat dit ten minste sal help om jou eie denke oor die komplekse onderwerp vorm. Kontak my gerus as jy verder hieroor sou wil praat.

(Bogenoemde is ‘n redelike lywige dokument: 72 bladsye, 1,3 MB)

%d bloggers like this: