Die Verbonde

Hieronder verskyn ‘n reeks artikels waarin God se verbonde bespreek word. Die doel van die reeks is om aan te toon hoe die verskillende verbonde mekaar aanvul, en sodoende al duideliker maak hoe God besig is om Sy koninkryk te bou. Dit sal die meeste sin maak om die artikels te lees in die volgorde waarin hulle hieronder gelys is.

Onderstaande artikel is ‘n samevattende artikel oor wat in die reeks artikels hierbo beskryf is.

%d bloggers like this: