Preeklys

Hieronder is ‘n lys van al die preke wat op die volgende bladsye van die blok beskikbaar is. Die inskrywing in die “Reeks”-kolom dui aan op watter bladsy die preek beskikbaar is.

TemaTeksReeksDatum
Die dreigende dag van die Here eis bekering  Joël 1Ander30 Apr 2017
Die reaksie van die Here op die bekering van sy kindersJoël 2Ander30 Apr 2017
God se eer  Eseg 36AnderOkt 2017
Die verbondsark (1)  1 Sam 4-7AnderOkt 2017
Koninklike priesterdom (1) en (2)  1 Pet 2AnderNov 2017
Die toring van Babel  Gen 11-12Ander4 Maart 2018
Hoe lyk ‘n ware profeet  Jer 27Ander4 Maart 2018
Dawid en Goliat  1 Sam 17Ander29 April 2018
Ons God is ‘n verterende vuur  Heb 12Ander29 April 2018
Passie vir die eer van God  Num 25Ander10 Junie 2018
Alles wat U doen is heilig, O God  Ps 77Ander8 Julie 2018
Vreugde in heerlikmaking  Rom 5Ander7 Okt 2018
Jesus, die Seun van die Mens  Dan 7Ander16 Des 2018
Jesus se gesag  Mat 9Ander16 Des 2018
Die Heilige Gees se gebed vir ons  Rom 8Gebed6 Jan 2019
Uitstorting van die Heilige Gees  Hand 1-2Ander6 Jan 2019
God se hantering van sonde  Ef 4Ander7 April 2019
Die gelowige se woestyntog deur die lewe  Num 13-14Ander28 April 2019
Die rol van die mensdom  Gen 1Skepping28 April 2019
Die Tabernakel en die Nuwe Lewende WegEks 39, Heb 10Skepping30 Junie 2019
Die Tuin van Eden as Tempel  Gen 2Skepping30 Junie 2019
Die ewige rusGen 2, Heb 4Skepping28 Julie 2019
En dit was baie goed  Gen 1-2Skepping28 Julie 2019
Adam en Eva was kaal, maar nie skaam nie  Gen 2-3Skepping29 Sept 2019
Die sondevalGen 3, Mat 4Skepping29 Sept 2019
Waarheen is Jesus?  Joh 13-14Joh 14-1715 Des 2019
Wie in My glo, sal nog groter dinge as dit doenJoh 14Joh 14-1715 Des 2019
Hoe is dit moontlik dat ons groter dinge as Jesus gaan doen?Joh 14-16Joh 14-1722 Des 2019
Waar is wysheid? Waar kom dit vandaan?  Job 28Joh 14-1722 Des 2019
Die gelowige se fokusareas: Vrugdra en naasteliefdeJoh 15Joh 14-175 Jan 2020
Die gelowige se fokusareas: Getuig en GodverheerlikingJoh 15Joh 14-175 Jan 2020
Verheerlik U Seun, sodat die Seun U sal verheerlikJoh 17Joh 14-179 Feb 2020
Hoekom bid Jesus vir Sy dissipels?  Joh 17Joh 14-1716 Feb 2020
Wat Jesus vir Sy dissipels bid  Joh 17Joh 14-1723 Feb 2020
Jesus bid vir eenheid  Joh 17Joh 14-171 Maart 2020
Hoe om sinvol te bidMat 6, Joh 4Gebed8 Maart 2020
Laat U Naam geheilig wordLuk 11Gebed15 Maart 2020
Laat U koninkryk komMat 6, 2 Tess 3Gebed29 Maart 2020
Laat U wil geskiedMat 6, Rom 8Gebed5 April 2020
Hoe pas die coronavirus in die openbaringsgeskiedenis?Op 10Openbaring12 April 2020
Gee ons vandag ons daaglikse broodMat 6, Deut 8Gebed19 April 2020
Vergeef ons ons oortredingsMat 6, 1 Joh 2Gebed26 April 2020
En lei ons nie in versoeking nieMat 6, Jak 1Gebed3 Mei 2020
Staanlampe: Deelgenote in verdrukking, die koninkryk en volhardingOp 1Openbaring10 Mei 2020
Jesus se verwagting van ‘n gemeente  Op 2-3Openbaring17 Mei 2020
Elkeen wat kan hoor, moet luister – daar is ‘n oorwinningsprysOp 2-3Openbaring24 Mei 2020
Heilig, heilig, heilig is die Here God  Op 4Openbaring31 Mei 2020
Die Priesterkoning maak ons priesters en koningsOp 5Openbaring7 Junie 2020
Onder die altaar? Of onder die kranse in die grotte?Op 6Openbaring14 Junie 2020
Die groot menigte en die 144000  Op 7Openbaring21 Junie 2020
Die sewende seël  Op 8Openbaring28 Junie 2020
Trompette 1-4: Waarskuwings aan ongelowiges  Op 8Openbaring5 Julie 2020
Trompette 5-6: Die gevaar van misleiding  Op 8Openbaring12 Julie 2020
Die oop boekie: Soet in die mond, bitter in die maagOp 10Openbaring19 Julie 2020
Die twee getuies: Die kerk in die eindtyd  Op 11Openbaring26 Julie 2020
Die sewende trompet: Die sigbare verbondsarkOp 11Openbaring2 Aug 2020
Wysheid: Wat is dit? Waar kry jy dit?Job 28Openbaring9 Aug 2020
God se wysheid in Openbaring 1-11Op 1Openbaring16 Aug 2020
‘n Woedende draak het die kerk in sy visierOp 12Openbaring23 Aug 2020
Die antichris as Reaksie op die Here se seenvals nabootser van ChristusOp 1Num 73Openbaring31 Aug 2020
Die dier uit die aarde as vals profeetOp 13Openbaring6 Sep 2020
Die Lam en die 144 000 op SionsbergOp 14Openbaring13 Sep 2020
Geseend is die wat in die Here sterf – hulle sal rusOp 14Openbaring20 Sep 2020
Die lied van Moses en die lied van die LamOp 14, 15Openbaring27 Sep 2020
Die eerste vyf bakke van God se toornOp 15, 16Openbaring4 Okt 2020
Die sesde en sewende bakke van God se toornOp 16Openbaring11 Okt 2020
Die sedelose vrou, ook in 2020Op 17Openbaring18 Okt 2020
Die dier uit die see draai teen die sedelose vrouOp 17Openbaring25 Okt 2020
Die val van die sedelose vrouOp 18Openbaring1 Nov 2020
Vier Halleluja’s!Op 19Openbaring8 Nov 2020
Die Ruiter op die wit perd oordeelOp 19Openbaring15 Nov 2020
Die Satan gebind vir 1000 jaarOp 20Openbaring22 Nov 2020
Die siele van gelowiges regeer saam met Christus vir 1000 jaarOp 20Openbaring29 Nov 2020
Na die 1000 jaar, word die Satan losgelaat vir ‘n kort tydjieOp 20Openbaring6 Des 2020
Die laaste oordeelOp 20Openbaring13 Des 2020
God se woonplek is nou by die menseOp 21Openbaring10 Jan 2021
Ek sal hulle God wees, en hulle sal My volke weesOp 21Openbaring17 Jan 2021
Dit is waar: Elkeen wat oorwin, sal dit alles beerweOp 21Openbaring24 Jan 2021
Die nuwe Jerusalem het die heerlikheid van GodOp 21Openbaring31 Jan 2021
Die muur van die nuwe JerusalemOp 21Openbaring7 Feb 2021
Die Here God en die Lam is die tempelOp 22 Pet 1, 21Openbaring14 Feb 2021
God is die fokus van die nuwe JerusalemOp 21, 22OpeNumerinbaring21 Feb 2021
Ons gaan Hom sien!Op 21, 22Openbaring28 Feb 2021
Wat maak ons nou met die boek Openbaring?Op 22Openbaring7 Maart 2021
Ek kom gou! Elkeen wat dors het, moet kom!Op 22Openbaring14 Maart 2021
Wat van profete wat vals voorspellings maak?2 Pet 1, 2Ander21 Maart 2021
Numeri: Voorbeelde en waarskuwings vir onsNum 1Numeri28 Maart 2021
Die sensusopnamesNum 1, 26Numeri11 April 2021
Kampfokus en kampordeNum 1, 3Numeri18 April 2021
Almal in die kamp moet rein weesNum 5Numeri25 April 2021
Belofte van afsondering tot die HereNum 6Numeri2 Mei 2021
Die Here se seenNum 6Numeri9 Mei 2021
Reaksie op die Here se seenNum 7Numeri16 Mei 2021
Toegerus vir ons roepingNum 8, 9Numeri23 Mei 2021
Die volk trek! En ons trek ook!Num 10Numeri30 Mei 2021
Grafte van gulsigheidNum 11Numeri6 Junie 2021
Waarom was julle dan nie bang nie?Num 11, 12Numeri13 Junie 2021
Hoekom slaan 10 verkenners die bal so mis?Num 13Numeri20 Junie 2021
Nie een wat My geminag het, sal die land sien nieNum 14Numeri27 Junie 2021
Die Here is nie by julle nie…Num 14Numeri4 Julie 2021
As julle in die land komNum 15Numeri11 Julie 2021
Hy het gestaan tussen die dooies en die lewendesNum 16Numeri18 Julie 2021
Aaron se bottende kierie in die verbondsarkNum 17Numeri25 Julie 2021
Ek is jou deel en jou erfenisNum 18Numeri1 Augustus 2021
Die reinigingswaterNum 19Numeri8 Augustus 2021
Die Here maak Hom bekend as die HeiligeNum 20Numeri15 Augustus 2021
Die hoepriester sterfNum 20Numeri22 Augustus 2021
Die koperslang – Net nog ‘n opstand?Num 21Numeri29 Augustus 2021
Bileam – betroubare profeet of geldgierige waarseer?Num 22Numeri5 September 2021
Die Here seen die volk drie keer (deur Bileam)Num 23, 24Numeri12 September 2021
‘n Ster uit Jakob en ‘n septer uit IsraelNum 24Numeri19 September 2021
Pinehas tree op vir die eer van die HereNum 25Numeri26 September 2021
Tweede Sensus: Openbaring oor die HereNum 26, 27Numeri3 Oktober 2021
Moses se opvolger: ‘n Man wat hulle uitlei en inleiNum 27Numeri10 Oktober 2021
Offers van aanbidding aan die HereNum 28, 29Numeri17 Oktober 2021
Vrywillige geloftes aan die HereNum 30Numeri24 Oktober 2021
Die Here oordeel regverdig, want Hy is heiligNum 31Numeri31 Oktober 2021
Julle sonde sal julle uitvindNum 32Numeri7 November 2021
Reis na ‘n groot beloofde landNum 33, 34Numeri14 November 2021
Beloofde land: Simbool van heerlikheidNum 35, 36Numeri21 November 2021
Om God se troon tot met die wederkomsOp 7Wanneer gelowiges sterf28 November 2021
Wederkoms: Opstanding, finale oordeel, vreugde in die hemel1 Kor 15, Mat 25, Op 19Wanneer gelowiges sterf5 Desember 2021
Herskepping en die ewige heerlikheidOp 21, 22Wanneer gelowiges sterf12 Desember 2021
Hebreers: ‘n Inleiding en OorsigHeb 6Hebreers9 Januarie 2022
In die laaste dae het God deur die Seun gepraatHeb 1Hebreers16 Januarie 2022
Die grootheid van die Seun van GodHeb 1Hebreers23 Januarie 2022
Die Seun is verhewe bo die engele IHeb 1Hebreers30 Januarie 2022
Die Seun is verhewe bo die engele IIHeb 1Hebreers6 Februarie 2022
Die Seun is verhewe bo die engele IIIHeb 1Hebreers13 Februarie 2022
Engele is dienende geesteHeb 1Hebreers20 Februarie 2022
Moenie die groot saligheid verontagsaam nie!Heb 2Hebreers27 Februarie 2022
Die Seun: Ons Leidsman tot verlossingHeb 2Hebreers6 Maart 2022
Die Seun het as Mens die duiwel ontwapenHeb 2Hebreers13 Maart 2022
Die Seun: Barmhartige en getroue HoepriesterHeb 2Hebreers20 Maart 2022
Die Seun is heerliker as MosesHeb 3Hebreers27 Maart 2022
Deelgenote in Christus volhard end-uitHeb 3Hebreers3 April 2022
Die belofte van rus is steeds van kragHeb 4Hebreers10 April 2022
Die Woord van God is lewend en kragtigHeb 4Hebreers17 April 2022
Ons het ‘n groot HoepriesterHeb 4Hebreers24 April 2022
Ons het ‘n gesalfde HoepriesterHeb 5Hebreers1 Mei 2022
Ons het ‘n volmaakte HoepriesterHeb 5Hebreers8 Mei 2022
Moenie traag wees om te leer nieHeb 5-6Hebreers15 Mei 2022
‘n Skrikwekkende Waarskuwing!Heb 6Hebreers22 Mei 2022
‘n Oortuiging en ‘n BegeerteHeb 6Hebreers29 Mai 2022
Die belofte, eed en lewensankerHeb 6Hebreers5 Junie 2022
Die verhewe priesterorde van MelgisedekHeb 7Hebreers24 Julie 2022
Die effektiewe priesterorde van MelgisedekHeb 7Hebreers31 Julie 2022
Jesus het borg geword van ‘n beter verbondHeb 7Hebreers7 Aug 2022
Bedienaar van die ware verbondstentHeb 8Hebreers14 Aug 2022
Middelaar van ‘n beter verbondHeb 8Hebreers21 Aug 2022
Verstommende skadubeeld van die ware tabernakelHeb 9Hebreers28 Aug 2022
‘n Beter OfferHeb 9Hebreers4 Sep 2022
God se effektiewe verlossingsplanHeb 10Hebreers11 Sep 2022
Laat ons….Heb 10Hebreers18 Sep 2022
As ons willens en wetens aanhou sonde doenHeb 10Hebreers25 Sep 2022
Julle het inderdaad volharding in die geloof nodigHeb 10Hebreers2 Okt 2022
Wat is geloof?Heb 11Hebreers9 Okt 2022
Die geloof van Abel, Henog en NoagHeb 11Hebreers16 Okt 2022
Die geloof van Abraham en SaraHeb 11Hebreers23 Okt 2022
Geloof gee perspektief – in lewe en doodHeb 11Hebreers6 Nov 2022
God het vir ons iets beters voorsienHeb 11Hebreers13 Nov 2022
Hardloop die wedloop met die oog gerig op JesusHeb 12Hebreers20 Nov 2022
As jy geestelik moeg raak, dink aan JesusHeb 12Hebreers27 Nov 2022
Die Here tug die vir wie Hy lief isHeb 12Hebreers4 Des 2022
Wie is Jesus wat gebore is?Luk 1, 2Ander25 Des 2022
Hou moed, strewe en sorg!Heb 12Hebreers8 Jan 2023
Die klimaks!Heb 12Hebreers15 Jan 2023
Dien God met eerbied en ontsag!Heb 12Hebreers22 Jan 2023
Hoe gelowiges God dienHeb 13Hebreers5 Feb 2023
Bring voortdurend ‘n lofoffer aan GodHeb 13Hebreers12 Feb 2023
Dien God: Leiers en ondergeskiktesHeb 13Hebreers19 Feb 2023
Die seenbedeHeb 13Hebreers26 Feb 2023
Sept 2020
TemaTeksReeksDatum
 In die begin het God…Gen 1Genesis5 Maart 2023
God se doel met die skeppingGen 1Genesis12 Maart 2023
Die tuin van Eden as eerste tempelGen 2Genesis19 Maart 2023
Die sewende dag – dag van rusGen 2Genesis26 Maart 2023
Die skeppingsverbondGen 1 2Genesis2 April 2023
En kyk, dit was baie goedGen 1 2Genesis9 April 2023
Die mens en sy vrou was naak, maar hulle was nie skaam nieGen 2 3Genesis16 April 2023
Die versoeking en ongehoorsaamheidGen 3Genesis23 April 2023
Die genadeverbond met Adam (1)Gen 3Genesis30 April 2023
Die genadeverbond met Adam (2)Gen 3Genesis7 Mei 2023
Die genadeverbond met Adam (3)Gen 3Genesis14 Mei 2023
Kain en AbelGen 4Genesis21 Mei 2023
Die nageslag van Kain en SetGen 4Genesis28 Mei 2023
Die familiegeskiedenis van AdamGen 5Genesis4 Junie 2023
Sept 2020

Follow My Blog

Get new content delivered directly to your inbox.

%d bloggers like this: